Hipnose in Centurion

11 Fret Laan, Rooihuiskraal, Centurion

Slegs op bespreking

Jaco Pieterse

Jaco Pieterse 

Ek is Jaco Pieterse, gekwalifiseerde hipnotis en hipnoterapeut, gerigistreer by die Suid-Afrikaanse Instituut van Hipnose. Ek spesialiseer daarin om mense te help om hul onderbewussyn te gebruik en in te span sodat hul, hul lewe ten volle kan geniet.

Kontak Besonderhede

Hipnotis: Jaco Pieterse
Telefoon: 081 271 0264
Kantoor ure: 08h00 - 15h30


Sessie Tye:
08h00, 10h00, 12h00, 14h00

Sessies duur gewoonlik tussen 60 en 90 minute.