Kliënt Inname Vorm

Merk asb daarop dat alle velde verpligtend is.

Deur die vorm te stuur erken jy dat jy saam stem bet die inligting hieronder.

Ek besef dat Jaco Pieterse is 'n hipnotis en nie 'n mediese dokter of sielkunidge nie. Dat hy nie kan diagnoseer, voorskrifte gee of spesifieke mediese toestande behandel nie. Ek verstaan dat die sessie(s) wat ek met Jaco Pieterse mee maak nie 'n plaasvervanging is vir mediese behandeling nie. Ek stem ook dat ek of Jaco Pieterse die verhouding enige tyd vir enige rede kan beëindig.