Hou op rook met hipnose

Hou op voor dit te laat is! Neem weer beheer oor jou lewe!

Die Hou Op Rook met Hipnose program werk met die volgende drie hoof komponente van rook.

ban

Die Fisiese

Die fisiese komponente het te doen met die ontrekking-simptome en die drange. Die uitsien na daardie volgende sigaret.

ban

Die Emosionele

Rook is die ding wat altyd daar is vir jou, maar dit is ook die ding wat jou in die geheim in die rug steek.

ban

Die Outomatiese

Die outomatiese komponente is die gewoontes en oorsake. Hoeveel keer het jy nie al gerook sonder dat jy dit eers agter gekom het nie?


Baie Belangrik

Daar is drie dinge wat in plek moet wees voor jy kan op hou rook.

  1. Jy moet besef dat iets moet verander!
  2. Jy moet besef dat daardie iets jy is!
  3. Jy moet besef die tyd is nou!

As die drie dinge in plek is  skeduleer 'n gratis telefoonkonsultasie,  anders vul die Meer Inligting vorm in en ek stuur vir jou meer inligting in verband met op hou rook met hipnose.

Gratis Telefoonkonsultasie

Meer Inligting

Ruik