Gewigsverlies met hipnose

Laat hipnose jou help om beheer oor jou gewig te neem!

cutlery

Eet Reg

Slegte eetgewoontes en te veel verkeerde kos maak dit moeilik om gewig te verloor. Sou dit nie beter en lekkerder wees om gesonde kos te geniet in die regte hoeveelhede nie?

glass

Drink Reg

Meeste van ons drink te min water. Water is 'n natuurlike hulpbron waarna ons liggaam smag. Partykeer wanneer ons dors is verwar ons die sein en dan peusel of eet ons.

heart-o

Beweeg Reg

Sou dit nie wonderlik wees as wilskrag nie nodig was nie? Sou dit nie wonderlik wees om daarna uit te sien om 'n bietjie te oefen nie. Om energie te hê en sterker te wees nie? 

lightbulb-o

Dink Reg

Ons denke en ons verhouding met kos is baie keer ons ondergang. Baie kere eet ons wanneer ons nie eers honger is nie, dit is asof dit outomaties gebeur. Dink bietjie daaroor.


Is dit nie tyd om weer goed te voel oor jouself nie?

Vind uit of hipnose jou kan help om oortollige gewig te verloor en dit weg te hou, sonder dat dit wilskrag verg.

Skeduleer 'n gratis telefoonkonsultasie of vul die Meer Inligting vorm in indien jy eers meer wil leer.


Gratis Telefoonkonsultasie

Meer Inligting

Posetief